VLUGBAL van hoogstaande gehalte het verlede naweek die skare op hulle voete gehad in ’n volgepakte Rosedale-gemeenskapsaal waar die Burgemeester Trofee se semi-finale wedstryde beslis is. Dit was ...
Dit was ‘n jolige affêre tydens Laerskool Randfontein se pretdag op Dinsdag, 30 November. Kaydon Theunissen. Foto: Michelle Roodt. Volgens organiseerder Melani Bosman het die pretdag as afsluiting vir ...